Click here for English Website

 

Safari Restaurant is geleë in die ooste van Pretoria aan die voet van die Bronberg, wat 'n rustige bosveld atmosfeer skep. Dit maak deel uit van die grootste en mees suksesvolle tuinsentrum in die land. Safari met sy unieke watervalle, grasdak en klip afgewerkte konferensie en funksie fasiliteite is ongeëwenaar, en geskik vir enige geleentheid.

 

Die fasiliteite sluit in:

- 'n Klip kapel vir troues;

- Konferensie en funksie lokale;

- Buitelug Boma vir optredes;

- Speelpark vir kinders;

- Buitelug Restaurant en teetuin;

- Kroeg met geriewe vir die kyk van sport.