Click here for English Website

Die kroeg het 'n toonbank van byna 14 meter lank, dit is dus nie nodig om te noem hoeveel kliënte se dors hier op een slag geles kan word nie.

Daar is 'n vuurherd om die koue af te weer, gemakilike rusbanke waar daar gekuier kan word, 'n "big screen" en verskeie TV's om sport te kan kyk, asook  'n 5m hoë kameelperd wat 'n ogie hou op alle gebeure.

Die kroeg is oop van Dinsdag tot Saterdag vanaf 17:00 tot laat met verskeie kunstenaars wat van tyd tot tyd optree.