Click here for English Website

Die restaurant beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis en bakkery wat die teetuin sowel as die funksielokale bedien.

 

In die teetuin word 'n A'la Carte spyskaart aangebied, maar op Saterdae en Sondae word daar 'n buffet ontbyt aangebied. Op Sondae middae word 'n eg Suid Afrikaanse middagete buffet aangebied.

 

Daar is 'n verskeidenheid bestaande buffet spyskaarte met  watertand geregte tot die bruid of funksie organiseerder se beskiking.

 

Die spyskaart word elke seisoen aangepas en is 'n aanduidling van die kwaliteit wat besoekers kan verwag - 'n voorbeeld hiervan is Safari se tuisgebak.