![](images/BRUIN%20HEADINGSLO_r7_c1.gif)
Safari beskik oor 'n verskeidenheid
ten volle toegeruste lokale wat
wissel in kapasiteit. Enige hoeveelheid gaste tussen 5 en 300 kan
geakkommodeer word. Die Boma toegerus met 'n verhoog, is geskik vir buitelug funksies en konserte.
Daar is ook 'n groot bosveld vuur waarom mense lekker kan sit en kuier..
|
![](images/spacer.gif) |